netwerk24.com
@netwerk24 25 minutes ago

Netwerk24 | Sepie-nuus: Alles wat jy moet weet oor vandeesweek se kykNET-sepies
Hier is wat hierdie week op kykNET en kykNET&kie se sepies vir jou voorlê – jy wil dit nie misloop nie!
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 Thu, 02 May 2024 09:52:21

Netwerk24 | Met my eie oë: Paradysvlieëvangers in my tuin!
Toe Tony Edmunds van Windhoek agterkom dat ’n broeipaar paradysvlieëvangers in sy tuin nesbou, het hy dadelik die proses begin afneem. Hy vertel.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -399 minutes ago

Netwerk24 | Afrikaner-‘vlugtelinge’ kry alles wat hulle benodig, sê VSA
Die Afrikaner-“vlugtelinge” in Amerika word van alle noodsaaklikhede voorsien – van behuising en toegang tot mediese sorg tot geld vir babadoeke en seisoenale klere.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -350 minutes ago

Netwerk24 | Visuele kunstenaar Michael Heyns (79) oorlede
Die visuele kunstenaar Michael Heyns (79) is Dinsdag aan hartversaking dood.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -331 minutes ago

Netwerk24 | Wat kan volgende gebeur in Israel se oorlog met Iran?
Ian Parmeter bekyk die moontlike scenario’s in die oorlog tussen Israel en Iran.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -290 minutes ago

Netwerk24 | Vermoorde uitsmyterbaas André Naudé in stemnota: ‘Dit is wat dit is’
Enkele dae nadat sy vriend en sakevennoot Mark Lifman in George doodgeskiet is, het die voormalige uitsmyterbaas André Naudé (55) in ’n stemnota gesê hy weet sonder twyfel dat hy met die een voet in die graf staan.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -272 minutes ago

Netwerk24 | Bester-ontsnapping: Verhoor begin nou eers in November
Die verhoor van die veroordeelde moordenaar Thabo Bester, sy minnares, dr. Nandipha Magudumana, ’n eens glansryke dokter, en hul medebeskuldigdes wat teregstaan weens een van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende ontsnappings, gaan nie meer in Julie i
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -248 minutes ago

Netwerk24 | Wil jy hê Janie du Plessis moet help om jou gastehuis reg te ruk? Nóú is jou kans
Baie keer is dit net ’n klein verandering hier en daar wat ’n groot verskil kan maak.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -225 minutes ago

Netwerk24 | Bakkies, Habana haal ‘Droomspan’ ná 30 jaar van Kampioenebeker
SA spanne het hul toetrede tot die Kampioenebeker-reeks in die 2022-’23-seisoen gemaak en nog nie verder as die kwarteindronde gevorder nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Fri, 30 May 2025 11:25:37

Netwerk24 | Moenie dat skuld jou aftrede versuur
In ’n tydperk waar afgetredenes toenemend sukkel om finansieel kop bo water te hou, word die kwessie van skuld in hierdie lewensfase al hoe belangriker. Mauricia Petersen gesels met Marié Vorster (80), ’n pensioentrekker, en Carl-Peter Lehmann, ’n er
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Sat, 14 Jun 2025 07:36:54

Netwerk24 | Top-100: Maak jou wynrak hiérmee vol
As jou wynrak leeg is en jy geen idee het waarmee om hom vol te maak nie, is die wenners in hierdie jaar se Nasionale Wynuitdaging (NWC) ’n goeie opsie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -188 minutes ago

Netwerk24 | Rand herstel, maar olieprys bly hoog te midde van konflik in Midde-Ooste
Suid-Afrikaanse motoriste gaan, soos voorspel, bes moontlik die prys weens die oorlog tussen Israel en Iran betaal.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -133 minutes ago

Netwerk24 | Farrell vort uit Frankryk en op pad terug na Saracens
Die voormalige Engeland-kaptein Owen Farrell sal na Saracens terugkeer nadat hy een seisoen by die Franse klub Racing 92 deurgebring het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -18 minutes ago

Netwerk24 | Nederland klop Nepal in geskiedkundige 3de superbeurt
Nederland het Nepal in ’n geskiedkundige T20-wedstryd geklop nadat die wenspan in ’n merkwaardige derde superboulbeurt die wa deur drif getrek het.
read moreRight Column Content